Site announcements

Kansellasie van vakke of studies

 
Prentjie van Mnr. Paul Maré
Kansellasie van vakke of studies
by Mnr. Paul Maré - Dinsdag, 9 Februarie 2021, 11:43 VM
 

Aangeheg is 'n skakel na die vorm wat u moet invul indien u enige  vakke of die studie van die hele program wil kanselleer.

https://drive.google.com/file/d/1v-UZVCWNxxF6hxURXEE_z0YXwdcBv5FG/view?usp=sharing

As die vorm nie ingevul en gestuur word na info@apa.ac.za nie sal geen vakke gekanselleer word nie.