Site announcements

Intekening by E-pos en my.APA blad

by Mnr. Paul Maré -

Volg die skakel om gevat te word na 'n powerpoint voorlegging wat sal verduidelik hoe om in te teken.

Daar is ook geskrewe instruksies indien nodig in twee teks leêrs asook die individuele skerm skote wat in die voorlegging gebruik word.

https://drive.google.com/drive/folders/1AWSPDV-wFn_3Xe6YvIzF2lX9TzhM1Rko?usp=sharing

Vir enige navrae oor die inteken proses, kontak asb. vir my by die volgende epos adres:

paul.mare@apa.ac.za

As u IT probleme ervaar

by Mnr. Paul Maré -

As u enige IT probleme ervaar in verband met die APA, kontak my asb.

My e-pos adres is: paul.mare@apa.ac.za