Site announcements

Eksamenrooster

 
Prentjie van Prof. Gerrit Smit
Eksamenrooster
by Prof. Gerrit Smit - Donderdag, 31 Januarie 2019, 9:08 NM
 

Studente, neem asb kennis dat die APA se eksamenrooster op die APA kalender verskyn. Volg die skakel https://www.apa.ac.za/apa-kalender/

Gaan na Mei/Juniemaand of Oktober/Novembermaand in die kalender waar u die geskeduleerde eksamenvakke en tye sal sien.