Site announcements

AP Akademie Dinee 2019

 
Picture of Ontvangs APA
AP Akademie Dinee 2019
by Ontvangs APA - Tuesday, 1 October 2019, 12:22 PM
 

Geagte Studente van die Afrikaanse Protestantse Akademie,

Dit is vir die Studenteraad van 2019 'n groot voorreg om u weer te nooi vir ons jaarlikse glansgeleentheid, naamlik die AP Akademie Dinee 2019. Sien asseblief die aangehegte uitnodiging vir meer inligting.