Site announcements

Baie welkom aan ons nuwe eerstejaars!!

 
Prentjie van Prof. Gerrit Smit
Baie welkom aan ons nuwe eerstejaars!!
by Prof. Gerrit Smit - Vrydag, 18 Januarie 2019, 5:21 NM
 

Geagte studente,

na 'n besige oriënteringsweek wil ons van die Senaat se kant vir elkeen van ons nuwe eerstejaarstudente baie hartlik welkom sê by die APA. Baie dankie dat julle gekies het om by ons wonderlike instelling te kom studeer. Ons wens julle alle voorspoed toe op julle studie by die APA en nooi julle hartlik uit om met ons te praat as daar iewers hulp nodig is. 

APA Groete

Namens die Senaat

Prof. Gerrit Smit